<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Joe Niemand</author>
<key>A</key>
<title>Ek sal nie bang wees nie</title>
<lyrics>[V1]
.A             Asus2
 Hy wat in die skadu
.         A           Asus2
 van die Allerhoogste sit
.(A)                Asus2
 ....In die geheime plek
.(A)
 ...Sal vir God kan sê:

[P1]
.              Asus2
   U is my bergvesting
.      A                    Asus2
   My toevlug op wie ek vertrou

[V2]
.     F#m              D
 Want U, U sal my kom haal
.      A
 Uit diepste donker plekke waar ek
.   E
 Omring word deur die doodsgevaar,
.   F#m              D
 Ja U, Vlerke vou my toe
.         A
 Onder U troue vleuels vind ek my skuiling
.   E
 U vere is my skild, my bevryding

[C1]
.  (A)            E
    ..Ek sal nie bang wees nie
.           F#m
   Vir die onheil in die nag
.          D
   Of verwoesting in die dag
.  A           E
   Ek sal nie bang wees nie
.              F#m
   Al val 'n duisend aan my sy
.           D
   Of tienduisend hier langs my
.  A          (E)    D        A
   Ek sal nie .... bang wees nie

[V3]
.    A            Asus2
 En hier kruip ek weg
.        A             Asus2
 In die hoogtes by die Hoogste
.(A)                  Asus2
 ...Alles veilig in U hand
.A            Asus2        A          Asus2
 Buite die bereik van die vyand en sy magte
.(A)                             Asus2
 ....Omring deur engele aan elke kant

[P2]
.      F#m            D
   Want U, U laat my dra
.              A
   Veilig oor alles wat verskeur, vergiftig
.          E
   U vergruis elke aanval wat op my gerig is

[C2]
.  A           E
   Ek sal nie bang wees nie
.           F#m
   Vir die onheil in die nag
.         D
   Of verwoesting in die dag
.  A           E
   Ek sal nie bang wees nie
.              F#m
   Al val 'n duisend aan my sy
.           D
   Of tienduisend hier langs my
.  A          (E)   D         A
   Ek sal nie .... bang wees nie

[B1]
.  F#m                   D
   U sal my red omdat U weet hoeveel ek U liefhet
.  F#m                                E
   Omdat ek in alles op U vertrou sal U my veilig in die hoogtes hou
.  F#m                                    D
   En wanneer ek weer die pad verloor sal U elke keer my noodkreet hoor
.  (F#m)
   ....My verwoesting sal U elke keer keer
.           E
   En vir altyd my met U redding eer

[C3]
.  (A)           E
   ...Ek sal nie bang wees nie
.           F#m
   Vir die onheil in die nag
.         D
   Of verwoesting in die dag
.  A           E
   Ek sal nie bang wees nie
.              F#m
   Al val 'n duisend aan my sy
.           D
   Of tienduisend hier langs my
.  A          (E)   D         A
   Ek sal nie .... bang wees nie</lyrics>
</song>